Original Research

‘Die choreografie van ontwyking’: Die poëtiese krag van negativering by Elisabeth Eybers

Hein Viljoen
Literator | Vol 35, No 2 | a1138 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v35i2.1138 | © 2014 Hein Viljoen | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 22 July 2014 | Published: 10 December 2014

About the author(s)

Hein Viljoen, Department of Afrikaans and Dutch, School of Languages, North-West University, Potchefstroom Campus, South Africa

Abstract

Hierdie artikel is ’n verkenning van die opvallende gebruik van woorde met die voorvoegselson- en ont-, asook ander negatiewe, negativerende woorde, of terme van afstroping (soosdie woord sonder en die agtervoegsel -loos, e.d.m.), in Elisabeth Eybers se poësie. Dit is ’n hermeneutiese ondersoek van die moontlikhede wat negativerende uitdrukkings bied, en nadie rol wat hulle in haar poësie en poëtika speel. Eybers roep dikwels ’n alternatiewe wêrelddeur negativering op. Dit is tekenend van haar digterlike ingesteldheid en haar poëtika.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2881
Total article views: 8346


Crossref Citations

No related citations found.