Original Research

Perspektief in Raka

H. M. Viljoen
Literator | Vol 1, No 3 | a1033 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v1i3.1033 | © 1980 Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: Literator Society of South Africa
Submitted: 10 May 1980 | Published: 10 May 1980

About the author(s)

H. M. Viljoen,, South Africa

Full Text:

PDF (92KB)

Abstract

Die verteller in Raka dring op nog ’n manier in die innerlike van sy karakters in, naamlik deur hulle hul ruim te te laat belewe. Die ruim te word beskryf soos die karakter dit ervaar, en daarom kan ’n mens hierdie ruimtebelewing ook beskou as beperking, van die alwetendheid van die verteller. Veral twee stukke ruimtebeskrywing is belangrik in Raka. Dit is die beskrywing van Koki en Raka se swemplekke (p. 13 en p. 21 onderskeidelik).

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 3669
Total article views: 11540


Crossref Citations

No related citations found.