Original Research

Die hoorspel as woordspel: A.S. Van Straaten se Pendoring (edms) beperk

D. H. Steenberg
Literator | Vol 1, No 3 | a1032 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v1i3.1032 | © 1980 D. H. Steenberg | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 10 May 1980 | Published: 10 May 1980

About the author(s)

D. H. Steenberg,, South Africa

Full Text:

PDF (128KB)

Abstract

Om mee te begin kan opgemerk word dat die geintegreerdheid van die woord of taal as belangrike motief en terselfdertyd benaderingshoek van die handeling in die drama saamhang met die hooffiguur se fanatieke taalbelangstelling en vaardigheid met die woord, soos blyk uit die sugtende vertelster Sarie se suggestieryke belydenis van die probleem in die drama: “Hy’t net belang gestel in woorde, en ek het gedink hy’s te oulik vir woorde”.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 3378
Total article views: 5958


Crossref Citations

No related citations found.