Original Research

Aspekte van vertelwyse en vertelhouding in Magersfontein, o Magersfontein!

D. H. Steenberg
Literator | Vol 1, No 3 | a1030 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v1i3.1030 | © 1980 D. H. Steenberg | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 10 May 1980 | Published: 10 May 1980

About the author(s)

D. H. Steenberg,, South Africa

Full Text:

PDF (206KB)

Abstract

Die verteller volg onder andere vanuit die uitkyktoring (146) “die alsiende oog” van die kamera (289) en bring so aspekte van die toneelmatige voorstelling van die veldslag aan die lig — iets wat sender hierdie korrelaat van die kamera nie moontlik sou gewees het nie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2415
Total article views: 1899


Crossref Citations

No related citations found.