Original Research
Literêre verweer teen sentimentaliteit: Ontginning van oermotiewe in Melk (Elsa Joubert)
Literator | Vol 2, No 3 | a1016 |
DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v2i3.1016
| © 1981 E. Jooste
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 10 May 1981 | Published: 10 May 1981
Submitted: 10 May 1981 | Published: 10 May 1981
About the author(s)
E. Jooste, Departement Afrikaans-.Nederlands, South AfricaFull Text:
PDF (145KB)Abstract
Elsa Joubert hou haar in Melk besig met fasette van die saambestaan van verskillende groepe mense in Afrika, dikwels Suid-Afrika. A1 die verhale in hierdie bundel het duidelike lokale verwysing en by heelwat is rasseproblematiek onder die vergrootglas. Tematies bied die verhale dus uit en uit aktualiteitsprosa en daarby is dit aktualiteite met gevoelige assosiasies, temas wat maklik oorgevoelig benader kan word.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2816Total article views: 2574