Original Research

Nuwe bundels van Sheila Cussons: sprankelende poësie

D. H. Steenberg
Literator | Vol 1, No 1 | a1014 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v1i1.1014 | © 1980 D. H. Steenberg | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 10 May 1980 | Published: 10 May 1980

About the author(s)

D. H. Steenberg,, South Africa

Full Text:

PDF (128KB)

Abstract

Met dié twee bundels word ’n besondere groeipunt in die digkuns van Sheila Cussons gemanifesteer en bevestig sy haar posisie as een van die belangrikste Afrikaanse digters van die jare sewentig. Sy doen ook weer wat sy met Die swart kombuis en die korter Verf en vlam van 1978 gedoen het: twee bundels in een jaar — hierdie keer gelyk! Dit ná die sukses van haar bundel Plektrum (1970), wat met die Ingrid Jonker-prys, die Eugene Marais-prys en die Hofmeyr-prys bekroon is, en verse van haar wat reeds dertig jaar gelede in Vaandel en voetangels verskyn het.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2715
Total article views: 3910


Crossref Citations

No related citations found.