Original Research

Die beelding van Christus in die Nederlandse letterkunde: ’n oorsig en ’n evaluasie

J. van der Elst
Literator | Vol 1, No 1 | a1007 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v1i1.1007 | © 1980 Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: Literator Society of South Africa
Submitted: 10 May 1980 | Published: 10 May 1980

About the author(s)

J. van der Elst,, South Africa

Full Text:

PDF (160KB)

Abstract

Die term ‘literatuur’ in bogenoemde verband is wyds en verdien ’n nader presisering. Dit is naamlik so dat alle leesstof oor talle onderwerpe deurgaan vir literatuur. By die bespreking van bogenoemde onderwerp gaan dit egter om die literatuur met letterkundige allure — literatuur wat gereken word tot die woord- of taalkunswerk.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 3301
Total article views: 2819


Crossref Citations

No related citations found.