Original Research

Die kritiese taak van die literator

A. L. Combrink
Literator | Vol 2, No 2 | a1006 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v2i2.1006 | © 1981 A. L. Combrink | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 10 May 1981 | Published: 10 May 1981

About the author(s)

A. L. Combrink, Departement Engels, South Africa

Full Text:

PDF (224KB)

Abstract

Die beoefening van die literêre kritiek was aanvanklik slegs ’n deeltydse aktiwiteit. Die vroegste literêre kritici was nie as sodanig kritici nie maar het as deel van hulle totale intellektuele aktiwiteit hulle ook uitgelaat oor die letterkunde. Die motivering wat hulle hiertoe gehad het sou in ons dag heeltemal verdag voorkom: ’n uitgesproke didaktiese of moraliserende houding was die reel.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2386
Total article views: 1762


Crossref Citations

No related citations found.