Original Research

Aard, funksie en invloed van die Literatuur

J. van der Elst
Literator | Vol 2, No 2 | a1002 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v2i2.1002 | © 1981 J. van der Elst | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 10 May 1981 | Published: 10 May 1981

About the author(s)

J. van der Elst, Departement Afrikaans-Nederlands, South Africa

Full Text:

PDF (219KB)

Abstract

Binne die raam werk van die tema van hierdie simposium gaan dit om twee komponente:
  • die Literatuur, meer bepaald die letterkundige werk of woordkunswerk met sy drie genres en
  • die gemeenskap, die onlvangers of belewers van die Literatuur of doodgewoon die lesers.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2221
Total article views: 2543


Crossref Citations

No related citations found.